We a good story
Quick delivery in the UK

Books by Corinne Badenhorst

Filter
Filter
Sort bySort Popular
  • - a Play-a-long story for His glory
    by Corinne Badenhorst
    £11.49

    This allegory is based on an answered prayerAn image from heaven which God attached to my heart.Glitter has a magical feel to it - and so has the kingdom of God. Glitter resembles the ways and fruit of God. It is with "glitter" that heaven and earth intimately integrates and come together as Light, a mighty but gentle force. An allegory that hopefully changes perspectives, helps us to not integrate life's conflicts and people's behaviour into our identity, But rather default to the "Magic" within us. This allegory aims to plant a seed of Resilience in each and every reader's heart - so that our focus can shift from the outer world to the greatness within.

  • - 'n Saam-speel-storie met 'n blink plan
    by Corinne Badenhorst
    £10.49

    Die storie beoog om, ongeag konfliksituasies wat die lewe bring, beide kind en ouer se hart aan te raak om met dapperheid en verantwoordelikheid hul eie veerkrag te bestuur.Deur ervaringsleer en stories onthou ons 22 keer beter. Met hierdie storie vertrou ek dat dit positief sal meehelp om karakterontwikkeling by die leser en hoorder tot gevolg sal hê.Mag die boekie jou en jou hartsmense met wilskrag, veerkragtigheid asook 'n dapper en liefdevolle hart seën om elkeen te help om sy/haar volle potensiaal te bereik.Die storie is op 'n beantwoorde gebed gebaseer wat 'n besonderse invloed op ons gesin uitoefen. Dit fladder steeds in en om ons en ons kinders se harte, asook by hulle maats en maats-se-mammas - presies soos blinkers maak - dit laat ñ stukkie liefde oral waar dit raak.Maak die storie ñ saam-speel-storie deur met blinkers te speel asook dorings te soek en daaroor te gesels. God het in elkeen Sy eie uniekheid verweef - speel die storie uit en beleef die "wonder" daarvan!Soms kan 'n eenvoudige storie 'n kind se selfbeeld op 'n rots laat staan, deurdat dit ñ lewende steentjie in hul fondasie (identiteit) inbou - ñ steentjie wat sal groei en groei en groei.

Join thousands of book lovers

Sign up to our newsletter and receive discounts and inspiration for your next reading experience.