We a good story
Quick delivery in the UK

Books by Fanie Viljoen

Filter
Filter
Genre
  • (1)
  • (1)
  • (22)
  • (1)
Type
  • (68)
  • (4)
Format
  • (63)
  • (6)
  • (4)
Language
  • (26)
  • (46)
Price
Series
  • (5)
  • (5)
  • (4)
  • (2)
  • (2)
  • (1)
  • (1)
Sort bySort Popular
  • by Fanie Viljoen
    £6.99

    Buyisiwe feels like a stranger in the place where he grew up. He simply cannot shrug off the feeling of dread following him through the streets of London. And then he receives the terrible news. His mother can't take care of him anymore; he has to go and live with his estranged father, Themba, in Africa. This fast-paced read is dynamic and gripping, perfect for teen readers who want all the characteristics of a long novel, dealing with teenage issues and tough topics, in a strong, condensed book. From a series written by some amazing authors, this book is everything a reluctant reader would want to get them engaged.

  • by Fanie Viljoen
    £4.99

    Waarskuwing: Een van die hoofstukke in hierdie boek is superjiggie! Sal jy daarvan hou om plekke te ruil met 'n VLIEG? Natuurlik nie. DIT SAL AAKLIG WEES! Maar dis presies wat met Flippie Visagie gebeur. So, moet liewer nie die boek lees nie. Dit gaan jou NAAR maak. Rerig-erig naar!

  • by Fanie Viljoen
    £5.99

    The Black Crow killed Sam's dad, and now he has killed Sam. But Sam is not dead. That death was the sixth of his seven lives, and now he has one remaining life - to come back and kill The Black Crow. For that is his destiny. This book is part of the Breakouts series. It is perfect for readers who have gained a bit more confidence in reading and who are after a more challenging read, but who aren't yet ready for longer, more demanding reads.

  • by Fanie Viljoen
    £5.99

    Rudi and Steven decide to shoot a funny video: the kind of stupid video you would make to impress a girl. Before long they have loads of followers on YouTube. They even have a new nickname - the Vidiots. But then they meet Marco. Marco has plans for them. Exciting plans. Dangerous plans. Plans to make the Vidiots' tricks better and more daring. But then things take a turn for the worse. Winner of an ATKV children's book award in 2014. From successful author Fanie Viljoen, comes this fantastic story for the reluctant reader collection. Sharp and edgy, this story is perfect for reluctant teens who experience life as part of the YouTube generation. With engaging writing, this book is dramatic and gripping, enticing reluctant readers with a fast-moving plot.

  • by Fanie Viljoen
    £6.99

    Set in South Africa, MindF**k is a powerful, disturbing, and at times frightening story. Chris Burns, and his friends - Kerbs and Sky Eyes - take to the road, heading for the MindF**k rock festival. Along the way they pick up the gorgeous Partygirl. Burns and Partygirl connect immediately. But on the first night, while the rockmusic blasts from the stage, something unexpected happens - Burns's world gets turned on its head as one of the boys emerges from the tent with blood on his hands. This fast-paced read is dynamic and gripping, perfect for teen readers who want all the characteristics of a long novel, dealing with teenage issues and tough topics, in a strong, condensed book. From a series written by some amazing authors, this book is everything a reluctant reader would want to get them engaged. Note: this book contains some strong language, graphic scenes and/or tough topics, so is only suitable for older YA readers.

  • by Fanie Viljoen
    £5.74

  • by Fanie Viljoen
    £4.99

    LIGTE, KAMERA, AKSIE! Ewald is die ster van die gewilde Aksieheld Austin-rolprente. In die flieks is hy n dapper held met vuiste soos kanonkoeAls wat skurke laat les opsA Diep in n oerwoud in Afrika dis waar die nuwe Aksieheld Austin-fliek verfilm word. Ewald en sy pel Cardo verwonder hulle oor die asemrowende medespelers: Drie groot T-rexe. Dis natuurlik nie regte dinosourusse nie. Maar hulle is wel lewensgetroue robotte. Iets gaan egter fout tydens die verfilming. Die dinos begin soos regte T-rexe optree. Dis slegte nuus vir die twee ouens, want hulle verloor hul pad in die oerwoud ... en nou begin die dinos hulle jag. Sal Ewald en Cardo ooit lewendig uit die oerwoud kom? Hierdie asemrowende reeks avontuurverhale uit die pen van Fanie Viljoen is perfek vir jong lesers wat hou van stories propvol aksie en adrenalien!

  • by Fanie Viljoen
    £5.99

    "e;Dis weird om te weet jy is 'n weerwolf. Maar dis ook cool."e; Joshua Reinders se lewe het 'n wilde draai gegooi. Hy weet nou hy is 'n weerwolf. Maar dit bring ook 'n nuwe probleem: Sy pa mag glad daarvan uitvind nie, want hy jag weerwolwe. Netnou skiet hy ook sy eie seun. Joshua moet nou leer hoe om die weerwolf-transformasie, sy TWEEDE ASEM, te hanteer. Hy kan nie altyd vir volmaan wag voor hy in 'n weerwolf verander nie. Nie met al die nuwe gevare wat in Droomhoek opduik nie. Soos Gio, sy vorige pel, wat nou saans op hulle huis se dak rondsluip. En die vreemdeling met die donker verlede wat in Droomhoek opdaag. Bo dit alles pla 'n groter vraag vir Joshua: HOEKOM IS HY 'N WEERWOLF? Die antwoord le diep in die Droomwoud. En Joshua moet dit daar gaan.

  • by Fanie Viljoen
    £4.99

    Drome word waar in die laaste boek in hierdie gewilde meisiereeks! Uiteindelik word Lulu se grootste droom bewaarheid: sy gaan Parys toe vir haar eie modevertoning, en die grootste name in die modewereld gaan haar klere modelleer!Die nare tweeling, Alex en Alet, daag ook onverwags op en Lulu is eers bang hulle gaan al haar planne in die wiele ry - maar dan loop iets GROOT verkeerd!Al die uitrustings wat sy gemaak het, raak weg en arriveer nooit in Parys nie!Lulu en haar vriende en familie moet inderhaas 'n plan maak, maar Lulu is op die punt om moed op te gee. Kan sy nog 'n suksesvolle modevertoning doen en haar drome laat waar word?

  • by Fanie Viljoen
    £2.99

    Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... * sonsondergange op Mars is blou? * daar is 'n sebra met kolle in plaas van strepe? * dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier "e;klein boeke"e; leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

  • by Fanie Viljoen
    £2.99

    Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... * sonsondergange op Mars is blou? * daar is 'n sebra met kolle in plaas van strepe? * dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier "e;klein boeke"e; leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

  • by Fanie Viljoen
    £4.49

    "e;Die laaste een in die see is 'n bolletjie snot!"e; roep ouma Mollie. Haar naam is Mollewania Mollewiekus Nagtegaal. Maar jy kan haar sommer netouma Mollie noem - die grootse moeilikheidmaker op Seeperdjiebaai. Gelukkig hou Nina haar ouma (gewoonlik) uit die moeilikheid. Vandag is egter nie een van daardie dae nie. Dit begin toe ouma Mollie soos 'nverdrinkende meermin in die bad l Gou laai sy vir Nina en Blapsie, die basterbrak,in haar kar, Spokie. Hulle sit af see toe. Dis waar hulle in GROTERmoeilikheid beland, want ouma Mollie wil mos leer surf. En sy wil die dolfynevoer. En ... Nee, wag, jy moet maar self lees wat TOE gebeur. Ai, as ouma Mollie net geluister het toe Simon Jantjies vir haar waarsku dat daar'n HAAI in die water is. Oepsie! Die arme haai ...

  • by Fanie Viljoen
    £4.49

    Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie? "e;OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!"e; Daar is 'n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So se die kinders. Maar is die storie waar? Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt ...

  • by Fanie Viljoen
    £4.49

    Hallo Liefsteling! Ontmoet vir Mieliepit: 'n baie pittige troetelhoender van Bloemfontein. 'n Bietjie lui (sal sy self erken), en baie lief vir gesels, skryf sy die allersnaakste briewe aan ene Liefsteling. Sy vertel stories oor Jaco en Janet, die twee kinders in die huis, en alles wat hulle aanvang. Soos alle broers en susters baklei hulle soms lelik, en soos alle kinders vertel hulle soms nie heeltemal die waarheid nie. Gelukkig is Mieliepit altyd daar om hulle te help. Elke storie bevat 'n bietjie pitkos om die leser te laat nadink, sowel as 'n Bybelgedeelte om verder te gaan lees, en 'n gebed wat die leser kan bid. Party storiebriewe het selfs aktiwiteite vir die lesers om te doen. Hierdie eerste kinderboek uit LUCA se stal is uit die pen van geliefde kinder boekskrywer Fanie Viljoen, en is pragtig geillustreer deur Megan Bird.

  • by Fanie Viljoen
    £5.99

    Joshua Reinders maak n groot fout. As hy net nie so bang was nie, het sy pa nooit daardie aand n kind geskiet nie. Dis hoekom hulle na Droomhoek moes vlug. Maar ook in Droomhoek teister die vrees hom. Skaduwees is nie net skaduwees nie. Geluide is nie net geluide nie. En mense is nie almal mense nie ... aAlmal het geheime,a waarsku Joshua se nuwe vriend Gio. Joshua besef net nie hoe naby daardie geheime aan hom lA nie. En wanneer hy dit uitvind, gaan sy hele wAreld op sy kop keer. Die weerwolwe wag vir hom ...

  • by Fanie Viljoen
    £2.99

    Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... * sonsondergange op Mars is blou? * daar is 'n sebra met kolle in plaas van strepe? * dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier "e;klein boeke"e; leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

  • by Fanie Viljoen
    £2.99

    Klein boekies, maar hope pret! Het jy geweet ... * sonsondergange op Mars is blou? * daar is 'n sebra met kolle in plaas van strepe? * dat aliens dalk regtig bestaan? Kinders kan al hierdie feite en nog baie meer in Fanie Viljoen se volgende vier "e;klein boeke"e; leer! Die boekies is propvol interessante inligting oor spoke, mensegewoontes en daar is selfs een wat jou kind kan leer om towertoertjies te doen. Hierdie reeks verseker ure en ure se vermaak!

  • by Fanie Viljoen
    £4.99

    Lulu droom daarvan om 'n modeontwerper te word! Dan verskyn 'n vreemde reuk in Lulu-hulle se huis - 'n baba-reuk! Dis groot pret om vir hom babakleertjies te maak. Maar Greta die nuwe meisie in die klas dink sy is 'n baie beter modeontwerper as Lulu - en hulle besluit om 'n modevertoning te hou!

  • by Fanie Viljoen
    £9.49

  • by Fanie Viljoen
    £4.99

    Dancing is Byron Carelse's life. It's his energy, his passion, his happy place ... his spark. When the rhythm takes hold of his body, he forgets about all the troubles waiting for him at home.His best friend Tasha says he shouldn't allow other people to steal his spark. But she doesn't have a clue about the things going on in Byron's home. And perhaps it's better that way. What will she think of him?One day, somebody spots Byron's talent. Along with a group of other township kids, he gets the opportunity to take part in a show at a big arts festival. But what are you supposed to do when life tries to steal your dream from you?

  • by Fanie Viljoen
    £5.99

    A thrilling graphic novel for teens! This epic graphic novel is based on Fanie Viljoen's novel The Last Time I Died that was published by Ransom Publishing in 2016. The Black Crow killed Sam's dad, and now he has killed Sam. But Sam is not dead. That death was the sixth of his seven lives, and now he has one remaining life - to come back and kill The Black Crow. For that is his destiny. The masterfully creative Daniel Hugo illustrated this book and readers with a love for the art of graphic novels and comic books will be blown away by the details captured on each page

  • by Fanie Viljoen
    £5.99

    Sedert die verskyning van die eerste slym-boek in 2004 het diA(c) oulike wurm en sy aanhangers al hope avonture saam beleef. Vir die eerste keer verskyn al vier Slym-boeke saam in een pragtige volkleur-omnibus, met illustrasies deur die skrywer, Fanie Viljoen.

  • by Fanie Viljoen
    £6.99

    Op sewentien, toe ons by Opleidingskamp Alpha rapporteer, het ons elkeen ons eie S13 gekry. Daardie dag, toe ek my hande op die swart metaalhuls van die geweer le, het iets in my doodgegaan. Ek het dit net nie toe al besef nie. Dertig soldate kry van kleintyd af intense weermagopleiding in 'n distopiese staat. Ses jong soldate, ontneem van hul menslikheid en hulle jeug, bly oor en word ontplooi na die Front. Een van hulle vermoor hul seksieleier. Almal ontken hulle is skuldig. Wie van hulle lieg?

  • by Fanie Viljoen
    £5.99

    Hierdie epiese grafiese roman is gebaseer op Fanie Viljoen se roman The Last Time I Died wat in 2016 deur Ransom Publishing gepubliseer is. Die Swart Kraai het Sam se pa doodgemaak, en nou het hy Sam doodgemaak. Sam is egter nie dood nie. Die dood was die sesde van sy sewe lewens, en nou het hy nog een oorblywende lewe - om terug te kom en Die Swart Kraai dood te maak. Die meesterlik kreatiewe Danil Hugo het hierdie boek gellustreer en lesers met 'n voorliefde vir die kuns van grafiese romans en strokiesprente sal weggeblaas word deur die besondere details van die illustrasies op elke bladsy.

  • by Fanie Viljoen
    £2.99

    Hierdie reeks bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime, een bevat katastrofiese kattekwaad en een bevat reuserekords. Die reeks is geskryf en geillustreer deur Fanie Viljoen.

  • by Fanie Viljoen
    £2.99

    Hierdie reeks bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime, een bevat katastrofiese kattekwaad en een bevat reuserekords. Die reeks is geskryf en geillustreer deur Fanie Viljoen.

  • by Fanie Viljoen
    £2.99

    Hierdie reeks bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime, een bevat katastrofiese kattekwaad en een bevat reuserekords. Die reeks is geskryf en geillustreer deur Fanie Viljoen.

  • by Fanie Viljoen
    £2.99

    Hierdie reeks bestaan uit vier boeke. Een bevat fantastiese feite, een bevat gruwelike geheime, een bevat katastrofiese kattekwaad en een bevat reuserekords. Die reeks is geskryf en geillustreer deur Fanie Viljoen.

  • by Fanie Viljoen
    £4.99

    Felix Foxly is completely alone with nobody to play with him or keep him company. But one day he decides to build himself a robot friend. The moment his robot's lights go on Felixs whole life changes. He will never have to be alone again! But how long will they be able to stay friends?

  • by Fanie Viljoen, Francois Bloemhof & Jaco Jacobs
    £5.49

    Glo jy in spoke? Is daar regtig allerlei bangmaakgoed wat in die nag rondloop? Maak dig toe die gordyne, klim in jou bed, trek die duvet styf om jou skouers ... en laat die 13 stories in hierdie boek jou koue rillings gee!

Join thousands of book lovers

Sign up to our newsletter and receive discounts and inspiration for your next reading experience.