Join thousands of book lovers
Sign up to our newsletter and receive discounts and inspiration for your next reading experience.
By signing up, you agree to our Privacy Policy.You can, at any time, unsubscribe from our newsletters.
English translation from the Afrikaans of: Kyk na my. Kaapstad: Human & Rousseau, 2019.
Met hierdie unieke boek vertel Nataniël die verhaal van 'n kindertyd in drie klein dorpies en een groot voorstad, 'n era waartydens reëls blindelings gevolg is en oor 'n jong seun met 'n oorweldigende vrees vir die gewone. Kyk na my is Nataniël se eerste volwaardige memoir.
Huilboek¿ is Hattingh se eerste boek in negentien jaar. Dit is 'n verweefde teks wat afspeel tussen die hier van Nieu-Seeland en die verlede van Ryk se kinderjare in die 1960's aan die Oosrand. Wie wás die kind op die stoep saam met sy ma en pa en ouma en boeties en Outa Toon? En wie was Outa Toon, van wie ons slegs die skouer en rug sien op 'n foto met pa en seuns? Die man wat vir Ryk gesê het, "Jy is mos die een met die hart."? Huilboek is 'n kragtoer.
Griessel en Cupido soek nie dié yskoue docket nie. Johnson Johnson, oud-poliesman, se lyk is gekry langs die treinspoor in die Karoo. In Bordeaux geniet Daniel Darret sy eenvoudige lewe, tot hy verplig word om nog een keer te jag - op die korrupte president van sy tuisland. Kan die Valke hom betyds keer? Kan Daniel die Russiese agente ontglip wat hom probeer elimineer? En gaan Bennie als oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?
Sign up to our newsletter and receive discounts and inspiration for your next reading experience.
By signing up, you agree to our Privacy Policy.