We a good story
Quick delivery in the UK

Books published by Tafelberg Publishers Ltd

Filter
Filter
Sort bySort Popular
  • by Dalene Matthee
    £14.49

    God vergewe ons baie, maar God vergewe ons nie die kwaad wat ons 'n kind aandoen nie. Aan die een kant van die berg, in die Lange Kloof, woon Fiela Komoetie, verknog aan haar hanskind - deur die Here aan haar 'toebetrou' een nag toe sy hom as driejarige gekry het waar hy voor haar deur staan en huil, 'n weggooilam. Aan die ander kant van die berg, in die Bos, woon die houtkapper Elias van Rooyen en sy vrou Barta, wie se driejarige kind weggeraak het. Die een kind is Benjamin Komoetie, die ander Lukas van Rooyen. Is dit dieselfde mens? Kon 'n klein kind so ver geloop het, uit die Bos tot in die Lange Kloof? Die vraag word nege jaar later oopgekrap deur twee sensusmanne wat deur die Lange Kloof reis en die wit kind met die blou oe tussen die bruinmense kry. En jare later is dit die vraag wat Benjamin/Lukas self vra: Wie is ek? Hy moet weet, anders kan die vrou wat hy liefgekry het nooit syne wees nie. Die antwoord is daar, weet hy: iewers in homself, diep verskuil in die verlede, bly dit hom ontwyk.

  • by Dalene Matthee
    £22.49

  • Save 11%
    by Nikolaos Kirkinis
    £12.49

  • Save 16%
    - The Woman Who Loved Langenhoven
    by Dominique Malherbe
    £15.99

  • - A decolonised history of land
    by Patric Tariq Mellet
    £14.49

  • Save 15%
    - A Decolonised History of Land
    by Patric Mellet
    £14.49

  • Save 17%
    - Apartheid's Secret Doctrine of Disappearance
    by Michael Schmidt
    £14.99

  • - Latest scenarios
    by Frans Cronje
    £15.49

    What awaits us in the 2020s and 2030s? Will the country continue down the path of state capture, corrupt leadership and economic downturn? Or can South Africa rise from Jacob Zuma's lost decade? Frans Cronje analyses where we are, predicts where we are headed, and warns that there is not much time left to prepare for our future.

  • by Schalkie van Wyk
    £10.99

    Die verhale in hierdie omnibus is Die grondbaron, Somer van betowering en Meisie in die reën.

  • by Susanna M. Lingua
    £8.99

    Lied van die Isar, Kringloop van die lewe en Immer lente

  • by Susanna M. Lingua
    £8.99

    Tart my nie, mijn heer, Suzette van Voltaire en Kaalbult se erfgenaam

  • Save 27%
    by Michelle Cooper
    £7.99

  • Save 53%
    by Ivor Price & Kobus Louwrens
    £7.49

  • Save 13%
    - 17 Key Questions
    by Jan-Jan Joubert
    £13.99

  • by Riana Scheepers
    £14.49

    Jana is net drie jaar oud toe haar ma tydens 'n besoek aan Ierland spoorloos verdwyn. Op die Bolandse wynplaas Stormkloof treur KleinStorm oor sy pragtige vrou wat hom met haar fluitmusiek betower het. Jana verlang ook na haar ma. Snags roep die wind haar buitentoe, dieselfde wind wat 'n hele huis kan optel en anderkant die berge kan neersit. Maar Jana is nie bang vir die storm nie. As sy mooi na die wind luister, hoor sy die soet, hoe note van haar ma se fluit. Een so 'n stormnag ontmoet Jana vir !X'uri 'n klein dogtertjie, bruin soos klip, met net 'n velletjie om haar heupe en 'n wit stringetjie krale om haar nek. !X'uri kom uit 'n gat in die grond waar die groot olienhoutboom se wortels eens was. !X'uri het gekom omdat dit tyd is om Jana se ma te soek. Stormkind is 'n betowerende, liriese verhaal oor verlies, vergifnis en die kulturele erfenis van die Boesmans.

  • by Pieter-Dirk Uys
    £14.49

    Pieter-Dirk Uys se skreeusnaakse, roerende memoires. Ons leer ken die mens agter die ikoon deur sy stories oor sy gesin, sy vriendskap met Sophia Loren, die geboorte van Evita Bezuidenhout, en die vreugdes en hartseer van 'n merkwaardige lewe.

  • Save 12%
    by Ferdinand Deist
    £11.49

    Sandveldstories is 'n keur uit Ferdinand Deist se gewilde kontreistories uit Pofadder en Peddelford, Die pomporrel-konsert en Bom Appeltiet op Eselspoort wat onlangs op RSG voorgelees is. Die stories, geskryf in tipiese streekstaal, handel oor 'n unieke wereld en sy mense, sommige groots soos hul omgewing, of klein en dwaas soos mense ook maar is.

  • Save 13%
    - A memoir of then and now
    by Pieter-Dirk Uys
    £13.99

  • Save 18%
    by Ruda Landman
    £16.49

  • by Eben Venter
    £12.99

  • by Marita Van der Vyver
    £12.49

  • - Imagining the unimaginable and dealing with it
    by Chantell Ilbury & Clem Sunter
    £18.49

    Clem Sunter and Chantell Ilbury's seminal scenario planning books - The Mind of a Fox, Games Foxes Play and Socrates & the Fox - are now available for the first time as a single-volume e-book. The Fox Trilogy traces the development of a methodology that is now used around the world by large and small organisations alike. It assumes the future is unpredictable and should be split into different scenarios, each of which has its own flags, probability and optimum course of action. This model provides decision-makers with the same speed and quality of response to change that foxes possess.

Join thousands of book lovers

Sign up to our newsletter and receive discounts and inspiration for your next reading experience.