We a good story
Quick delivery in the UK

Die Wonderbaarlike Krag van Seen

About Die Wonderbaarlike Krag van Seen

Seën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar.Wanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil hê.Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seën sodat lewens en situasies verander. Die krag van seën is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk.Ontdek in hierdie boekie hoe seën werk en leer om diegene te seën wat jou vloek of seermaak. Leer hoe seën jy jou huweliksmaat, jou kinders, jou huis en jouself, asook jou werkplek, jou land en gemeenskap - en ook vir God Self.Jy kan jou wêreld verander.

Show more
  • Language:
  • English
  • ISBN:
  • 9780473624934
  • Binding:
  • Paperback
  • Pages:
  • 92
  • Published:
  • March 23, 2022
  • Dimensions:
  • 102x152x0 mm.
  • Weight:
  • 61 g.
Delivery: 1-2 weeks
Expected delivery: October 17, 2024

Description of Die Wonderbaarlike Krag van Seen

Seën is om die wil, die genadeliefde, van God oor iemand of ʼn situasie te verklaar.Wanneer ons seën uitspreek in opregte geloof, dan aktiveer ons God Se mag om iemand - en ook onsself - of ʼn situasie te verander vanwaar dit tans is tot waar God dit wil hê.Jesus het elke Christen gesag en mag gegee om ander in die Naam van die Here te seën sodat lewens en situasies verander. Die krag van seën is wonderbaarlik. Dit ontsluit die werking van die Heilige Gees wat vreugde, vrede, voorspoed en vrug wil bewerkstellig en gesondheid, sukses en beskerming skenk.Ontdek in hierdie boekie hoe seën werk en leer om diegene te seën wat jou vloek of seermaak. Leer hoe seën jy jou huweliksmaat, jou kinders, jou huis en jouself, asook jou werkplek, jou land en gemeenskap - en ook vir God Self.Jy kan jou wêreld verander.

User ratings of Die Wonderbaarlike Krag van Seen



Find similar books
The book Die Wonderbaarlike Krag van Seen can be found in the following categories:

Join thousands of book lovers

Sign up to our newsletter and receive discounts and inspiration for your next reading experience.