We a good story
Quick delivery in the UK

Koop Die Tyd Uit

About Koop Die Tyd Uit

In die laat veertigs droom die jonge Anieke soos alle jong meisies oor haar toekoms. Sy sal gaan leer en haar ouers help om haar jonger broers en susters te help grootmaak. Die noodlot besluit anders. Sy moet stad toe gaan, werk soek en vergeet van skoolgaan. Haar drome lê in skerwe. Sy vertrek met die trein, stad toe, jonk onskuldig en onkundig. Sy ontmoet Jaco, 'n treindrywer, op die trein en hy word haar steunpilaar. Hy help haar om losies te kry asook werk in fabriek, klein loon en onmoontlike lang ure op haar voete. Jaco is haar eerste kennismaking met die stad. Waldo, haar baas is skatryk en aantreklik maar buite bereik vir die jong fabriek meisies. Sy trou met Jaco, hy is haar sekuriteit en sy weet hy is baie lief vir haar. Maar wat van Anieke? Sy aanvaar haar omstandighede en saam met Jaco neem sy 'n wilsbesluit. Sy sal 'n goeie vrou vir hom wees. Wie weet van die geheim in Anieke se verlede, nie net 'n geheim nie maar 'n deel van haar wat vir ewig verlore is: of is dit werklik verlore vir haar? Koop die tyd uit ... al is dit hoe min.

Show more
  • Language:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9798837948923
  • Binding:
  • Paperback
  • Pages:
  • 176
  • Published:
  • June 23, 2022
  • Dimensions:
  • 140x216x10 mm.
  • Weight:
  • 209 g.
Delivery: 1-2 weeks
Expected delivery: August 6, 2025

Description of Koop Die Tyd Uit

In die laat veertigs droom die jonge Anieke soos alle jong meisies oor haar toekoms. Sy sal gaan leer en haar ouers help om haar jonger broers en susters te help grootmaak. Die noodlot besluit anders. Sy moet stad toe gaan, werk soek en vergeet van skoolgaan. Haar drome lê in skerwe. Sy vertrek met die trein, stad toe, jonk onskuldig en onkundig. Sy ontmoet Jaco, 'n treindrywer, op die trein en hy word haar steunpilaar. Hy help haar om losies te kry asook werk in fabriek, klein loon en onmoontlike lang ure op haar voete. Jaco is haar eerste kennismaking met die stad. Waldo, haar baas is skatryk en aantreklik maar buite bereik vir die jong fabriek meisies.
Sy trou met Jaco, hy is haar sekuriteit en sy weet hy is baie lief vir haar. Maar wat van Anieke? Sy aanvaar haar omstandighede en saam met Jaco neem sy 'n wilsbesluit. Sy sal 'n goeie vrou vir hom wees. Wie weet van die geheim in Anieke se verlede, nie net 'n geheim nie maar 'n deel van haar wat vir ewig verlore is: of is dit werklik verlore vir haar? Koop die tyd uit ... al is dit hoe min.

User ratings of Koop Die Tyd Uit



Find similar books
The book Koop Die Tyd Uit can be found in the following categories:

Join thousands of book lovers

Sign up to our newsletter and receive discounts and inspiration for your next reading experience.