We a good story
Quick delivery in the UK

Liefde

- Uitvoering van die Wet deur : Fulfillment of the Law (Afrikans Edition): Uitvoering van die Wet deur : Fulfillment of the Law (Afrikkans Edition)

About Liefde

In 1 Korintiërs hoofstuk 13 word die voorbeeld van 'geestelike liefde' uitgebeeld. Dit vertel vir ons omtrent God se liefde wie Sy enigste gebore Seun gestuur het, om ons wie bestem was om as gevolg van ons sondes te sterf, te kom red, en die Here se liefde wie ons so liefgehad het, dat Hy al Sy hemelse glorie prysgegee het, en aan die kruis gesterf het. Indien ons ook die liefde van God aan die baie sterwende siele in die wêreld wil oorlewer, moet ons hierdie geestelike liefde besef en dit beoefen."Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is" (Johannes 13:34-35).

Show more
  • Language:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9791126308002
  • Binding:
  • Paperback
  • Pages:
  • 214
  • Published:
  • June 2, 2021
  • Weight:
  • 247 g.
Delivery: 1-2 weeks
Expected delivery: May 1, 2025

Description of Liefde

In 1 Korintiërs hoofstuk 13 word die voorbeeld van 'geestelike liefde' uitgebeeld. Dit vertel vir ons omtrent God se liefde wie Sy enigste gebore Seun gestuur het, om ons wie bestem was om as gevolg van ons sondes te sterf, te kom red, en die Here se liefde wie ons so liefgehad het, dat Hy al Sy hemelse glorie prysgegee het, en aan die kruis gesterf het. Indien ons ook die liefde van God aan die baie sterwende siele in die wêreld wil oorlewer, moet ons hierdie geestelike liefde besef en dit beoefen."Ek gee julle 'n nuwe gebod: julle moet mekaar liefhê. Soos Ek julle liefhet, moet julle mekaar ook liefhê. As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is" (Johannes 13:34-35).

User ratings of Liefde



Join thousands of book lovers

Sign up to our newsletter and receive discounts and inspiration for your next reading experience.