We a good story
Quick delivery in the UK

Verlore op 'n Stofpad: Lekker jou bliksem!

Verlore op 'n Stofpad: Lekker jou bliksem!By Cassandra Lottering
About Verlore op 'n Stofpad: Lekker jou bliksem!

Adam se woord is wet en basta met die res. Maar Karma is 'n bliksem van formaat. Op een van die belangrikste dae van sy lewe bevind hy homself verlore tussen berge en dit sonder brandstof. Met die uurglas wat vinnig leegloop en geen sein vir sy foon nie moet hy die stofpad aandurf in versengende hitte sonder water en sonder enige padtekens. In die twee en halwe dae ontplooi onbeheerbare komieklike situasies vir die plofbare Adam in sy dringende soeke na hulp.

Show more
  • Language:
  • Afrikaans
  • ISBN:
  • 9781776056361
  • Binding:
  • Paperback
  • Pages:
  • 272
  • Published:
  • April 2, 2020
  • Dimensions:
  • 140x15x216 mm.
  • Weight:
  • 349 g.
Delivery: 1-2 weeks
Expected delivery: September 3, 2025

Description of Verlore op 'n Stofpad: Lekker jou bliksem!

Adam se woord is wet en basta met die res. Maar Karma is 'n bliksem van formaat. Op een van die belangrikste dae van sy lewe bevind hy homself verlore tussen berge en dit sonder brandstof. Met die uurglas wat vinnig leegloop en geen sein vir sy foon nie moet hy die stofpad aandurf in versengende hitte sonder water en sonder enige padtekens. In die twee en halwe dae ontplooi onbeheerbare komieklike situasies vir die plofbare Adam in sy dringende soeke na hulp.

User ratings of Verlore op 'n Stofpad: Lekker jou bliksem!



Find similar books
The book Verlore op 'n Stofpad: Lekker jou bliksem! can be found in the following categories:

Join thousands of book lovers

Sign up to our newsletter and receive discounts and inspiration for your next reading experience.